Woordeloos tot verhaal - Ester, Hans
trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans
KORTE INHOUD
Woordeloos tot verhaal is in menig opzicht een baanbrekend werk. Het brengt 24 onderzoekers uit verschillende disciplines bij elkaar om vanuit een scala van perspectieven helderheid te verschaffen over het trauma als centraal gegeven in de menselijke samenleving. Nieuw is tevens de samenwerking tussen Afrikaanstalige en Nederlandstalige auteurs. Zij hebben elkaar gevonden vanuit een gemeenschappelijke belangstelling en werden gestimuleerd door de verwantschap tussen hun talen.
'Trauma' behels in Woordeloos tot verhaal die oorweldigende effekte van geweld op die indiwidu sowel as die kollektiewe verlies van betekenis by die ineenstorting van 'n bekende wêreld. Die artikels fokus egter nie alleen op die duister kant van die menslike natuur en van die menslike geskiedenis nie, maar verken ook die helende kragte wat die verwerking van trauma moontlik maak. Van wesentlike belang in dié verband is die skeppende krag van die menslike gees wat die woordloosheid as gevolg van 'n oorweldigende trauma kan transformeer to...

Details
2012Uitgever: Uitgeverij Verloren382 paginasTaal: NederlandsGrootte: 246x176x21ISBN-10: 9087043066ISBN-13: 9789087043063Koop dit boek tweedehands
bij volgende verkopers
1 foto's
2012, paperback, goed exemplaar [Auteur: Ester, Hans] [Taal: nl] [Uitgever: Verloren] [Jaar: 2012] [Titel: Woordeloos tot verhaal - trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans]