Kleur kom nooit alleen nie - Antjie Krog

KORTE INHOUD

Paperback, in-8, 108 pp.. In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel.
2000Taal: Nederlandszie alle details...

Categorie

Details

2000Uitgever: Kwela Boeke104 paginasTaal: NederlandsISBN-10: 0795701179ISBN-13: 9780795701177

REVIEWS VAN DIT BOEK