Skep 'n tuin saam met Keith Kirsten - Keith Kirsten

Hoe om jou tuin volgens jou gunsteling-styl te beplan, te plant en in stand hou

KORTE INHOUD

In Skep 'n tuin saam met Keith Kirsten verken die tuinboukundige verskeie tuinontwerp filosofiee aan die hand waarvan hy die leser wys hoe om 'n buitelug area maklik uit te le en hoe om die tuin met die binnekant van die huis te integreer om sodoende albei se bekoring te verhoog. Of jy besluit op 'n oerwoud in die stad, 'n plantliefhebber se tuin, 'n gesinstuin, 'n formele tuin, 'n kontemporere tuin, 'n natuurtuin, 'n romantiese of spirituele tuin, 'n binnenshuise tuin, 'n moderne tuin of 'n kustuin, Keith Kirsten se geoefende oog vir ontwerp, sy praktiese manier van doen, sy voorkeur vir maklike instandhouding en sy eenvoudige stap-vir-stap-riglyne sal jou help om jou droomtuin te verwerklik. Skep 'n tuin saam met Keith Kirsten is 'n onontbeerlike gids vir enige tuin liefhebber en begelei jou deur die hele skeppende proses van die logiese redes agter die kreatiewe uiteensetting, voorbereiding, hoe om plante te kies, te plant, te kweek, aan te plant en te onderhou, tot die nuutste giere in swembaddens en ande...
2010Taal: Afrikaanszie alle details...

Categorie

Details

2010Uitgever: Struik Lifestyle176 paginasTaal: AfrikaansISBN-10: 1770075607ISBN-13: 9781770075603

REVIEWS VAN DIT BOEK